Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Periandros van Korinthe

    de D.J. Opperman ...
    Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te maak. ... Leer más

    $9.99 USD

  • Komas uit 'n bamboesstok

    de D.J. Opperman ...
    Komas uit ʼn bamboesstok (1979) is geskryf na ʼn ernstige lewersiekte en werk met ʼn hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ʼn verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ʼn geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot ... Leer más

    $9.99 USD

  • Periandros van Korinthe: Skooluitgawe

    de D.J. Opperman ...
    Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te maak. Dié skooluitgawe het ’n inleiding en verklarende aantekeninge. ... Leer más

    $9.99 USD

  • Joernaal van Jorik

    de D.J. Opperman ...
    Joernaal van Jorik (1949), is ʼn vyfdelige epiese gedig in kwatryne met gekruiste rym. Die gedig handel oor die geskiedenis van Jorik (ʼn naam wat saamgestel is uit die digter se voorname Diederik Johannes) wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in ʼn duikboot as spioen in Kaapstad aankom. Hy leer die land en sy mense, sy verskeidenheid landskappe en kontraste ken en raak verstrik in die politieke ... Leer más

    $9.99 USD

  • Kuns-mis

    de D.J. Opperman ...
    Kuns-mis (1964) is ʼn versameling “oorskietverse” wat “die kuns mis”, maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literêre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak word van woordspelings, teleskoperings van verskillende woorde in mekaar, dubbelsinnighede en besondere tipografiese rangskikkings. – J C Kannemeyer ... Leer más

    $9.99 USD

  • Engel uit die klip

    de D.J. Opperman ...
    Alhoewel reeds vroeër as motief aanwesig, vind die besinning oor die kunstenaarstaak besondere gestalte in die bundel Engel uit die klip (1950), ʼn titel waarmee hy andermaal die spanning tussen die goddelike en aardse aandui, nou met die aksent op die verlossingsmotief. Nie alle gedigte handel egter oor die kunstenaarstaak nie. – J C Kannemeyer ... Leer más

    $9.99 USD

  • Blom en baaierd

    de D.J. Opperman ...
    Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking ʼn hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid verteenwoordig “Oud-digter” en “Paddas” onderskeidelik futiliteit en die bose teenoor sinvolheid en die goeie. Al die gedigte tot “Nagwag” staan in die teken van die Suid-Afrikaanse “kleur”-aktualiteit, ... Leer más

    $9.99 USD

  • Versamelde poësie

    de D.J. Opperman ...
    "As ’n mens Diederik Johannes Opperman (1914-1985) se poësie met dié van die Dertigers vergelyk, is dit opvallend dat hy van die begin af ’n veel minder belydende inslag toon en veel meer oopgestel is vir die Suid-Afrikaanse werklikheid in sy verskillende geledinge. Daarby groei sy poësie, ten spyte van hierdie aardsheid en konkreetheid, uit tot ’n stryd tussen die hemelse en aardse, tusssen die ... Leer más

    $17.99 USD

  • Negester oor Ninevé

    de D.J. Opperman ...
    Negester oor Ninevé (1947) is die bevestiging van Opperman se digterskap en bring ʼn verdere ontwikkeling ná die debuutbundel deurdat die basiese drie “motiewe” nouer verbind en die afsonderlike verse in ʼn groter mate by ʼn omvattende konsepsie ingeskakel word. – J C Kannemeyer ... Leer más

    $9.99 USD

  • Dolosse

    de D.J. Opperman ...
    Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, ... Leer más

    $9.99 USD

  • Edms. Bpk.

    de D.J. Opperman ...
    Edms. Bpk. (1970), dui op die beperktheid van die menslike lewe en besit en die kleiner wêreld van die bundel, dikwels die vertroude terrein van Franskraal. Alhoewel die verse meestal die magtige greep en groot konstruksies van vroeër mis, is die bundel tog as ʼn duidelike eenheid gekonsipieer. - J C Kannemeyer ... Leer más

    $9.99 USD

  • Heilige beeste

    de D.J. Opperman ...
    In Heilige beeste (1945), Opperman se debuutbundel, is die belydende inslag en die religieuse stryd van die Louws se eerste bundels feitlik geheel en al afwesig en beoefen hy ʼn veel meer beeldende poësie as sy voorgangers. Daarby laat vaar hy die chronologiese of achronologiese basis vir sy rubrisering en maak hy ʼn verdeling wat op die temas van “die aardse, die vrou en die Groot-Groot-Gees” uit ... Leer más

    $9.99 USD